3 Jacks and a Jill Simbra Produksieveiling, Donderdag 9 Mei 2019 te Ysterspruit, Klerksdorp.
21 Koeie met kalwers @ R25 238 gemideld
Hoogste prys van R42 000 vir die Koei EBT1348 en haar bulkalf .
Koper: Rudi Froneman, Dundee
Verkoper: Dalvan Simbras, Potchefstroom.
10 Dragtige Koeie @ R 19 700 gemiddeld
28 Verse @ R20 000 gemiddeld
Hoogste prys van R 38 000 vir 2 verse JM16187 & ICV1711C
Koper: van JM16187 – JHA Prinsloo, Volksrust. ICV1711C – Kartu Boerdery, Koster
Verkoper: JacMar Simbras, Klerksdorp & Smaldeel Simbras, Bothaville.
20 Bulle @ R 61 550 gemiddeld
Hoogste prys van R180 000 vir die bul JM16 66

Koper: Obakeng Mfikwe, Lichtenburg
Verkoper JacMar Simbras, Klerksdorp.
4 Kommersieële Koeie & Kalwers @ R19 500 gemiddeld
59 Dragtige Kommersieële Verse @ R 16 025 gemiddeld
40 Ongedekte Kommersieële verse @ R11 075 gemiddeld
Die veiling is aangebied deur SHM Afslaers en Karoo-Ochse, Vryburg. Afslaers was Johan van der Nest.