• © 2014 Xtreme graphics and print. All rights reserved. Using Tiny Forge theme.

3 Jacks and a Jill

3de, 3 Jacks and a Jill Produksieveiling, gehou 6 Mei 2020 te “Ysterspruit” Klerksdorp

23/23 Bulle @ R67 600 gemiddeld, Hoogste Prys: R120 000 vir die bul JM1799
Verkoper: Jaco Mare van Klerksdorp
Koper: Jacques Swart van Molopo

21/21 Koeie en Kalwers @ R30 900 gemiddeld, Hoogste prys R50 000 vir die koei JM1858 en bulkalf JM2048
Verkoper: Jaco Mare van Klerksdorp
Koper: Dr. Obakeng Mfikwe van Lichtenburg

14/14 3 in 1 Koeie en kalwers @ R28 650, Hoogste prys R38 000 vir die koei EBT1522C en haar bulkalf DAL2012
Verkoper: Daleen van Zyl van Potchefstroom
Koper: Richard van Venema Simbras van Krugersdorp

12/12 Dragtige Koeie @ R21 580 Hoogste prys R30 000

23/23 Dragtige Verse @ R26 400 Hoogste prys R48 000

2/2 Oop Verse @ R18 500 Hoogste prys R19 000

100% verkope is behaal.

Die veiling is aangebied deur SHM Afslaers en Karoo Orch die Afslaer was Johan van der Nest

Comments are closed.