• © 2014 Xtreme graphics and print. All rights reserved. Using Tiny Forge theme.

Brandwater Brahman en Afrika Droughtmaster

19de Brandwater Brahman en Afrika Droughtmaster Produksieveiling.

10 Augustus 2019, te Fouriesburg.

19 Brahman Bulle @ R50 579 gemiddeld.

Hoogste prys van R130 000 vir die bul HOT15487.

Koper: Ockert Werner, Brits

20 Brahman Vroulik @ R33 550 gemiddeld.

Hoogste Prys R42 000.00

100 Strooitjies semen @ R1,170 gemiddeld.

Hoogste Prys R3 800.

14 Afrika Droughtmaster Bulle @ R55 154 gemiddeld

2de Hoogste prys bul Africa Droughtmaster HOT 16 303

Hoogste prys van R120 000 vir die bul 160298 HOT

Koper: AG Odendaal, Villiers.

19 Afrika Droughtmaster Vroulik @ R35 706 gemiddeld

Hoogste Prys R70.000.

Koper: Carl Crous, Viljoenskroon

5  Brandwater Reds Bulle @ R40 000

Hoogste Prys R50 000

104 Kommersieële dragtige koeie  @ R14 346 gemiddeld.

Die veiling is aangebied deur SHM Aflsaers en die afslaer was Johan van der Nest.

Comments are closed.