• © 2014 Xtreme graphics and print. All rights reserved. Using Tiny Forge theme.

Model & Hotspot

5de MODEL en HOTSPOT BORAN PRODUKSIEVEILING Namens Stompie & Elri Olivier en Familie.
Donderdag, 14 Maart 2019 – VENTERSDORP.

32 KOEIE / KOEI & KALWERS @ R32 656 gemiddeld.
HP KOEI met KALF – R70,000 vir die koei W 15530  met haar verskalf W18  628.
Die koper was Vastrap Borane, Quinten du Bruyn, Ladybrand.
HP KOEI – R90 000, vir die koei HOT 15 19.
Die Koper was Rohan Neetling, Windhoek, Namibia.

21 DRAGTIGE VERSE @ R 22 790 gemiddeld.
HP van R30,000 vir die vers HOT 16 10. 
Die koper was Christo Crawford, Swellendam

Die veiling was aangebied deur SHM AFSLAERS en die Afslaer was Johan van der Nest.   

Comments are closed.