• © 2014 Xtreme graphics and print. All rights reserved. Using Tiny Forge theme.

Sale of the Roses Veiling

Sale of the Roses Veiling gehou 3 Junie te Afridome Parys

1/3 Bulle @ R40 000 vir die Bul HHM 1719Verkoper: Hugo Maree, Richugo Brahmane van Piet Retief
Koper: Rashid Boughan van Silverlakes

6/6 Koeie @ R40 000 gemiddeld
Hoogste Prys: R65 000 vir die koei BOS15357
Verkoper: BW Staal, Bos Blanco Brahmane van Kroonstad
Koper: Hennie Jacobs, HJW Brahmane, van Wolmaranstad

4/4 Koeie met Kalwers @ R66 750 gemiddeld
Hoogste Prys: R90 000 vir die koei BOS16199 en haar verskalf BOS19224
Verkoper: BW Staal, Bos Blanco Brahmane van Kroonstad
Koper: Ruan Combrinck van Babanago

28/29 Verse @ R42 857 gemiddeld
Hoogste Prys: R90 000 vir 2 Verse RAN1814 en HHM181
Verkoper van RAN1814 Rohan Beukes, Ranza Brahmane, van Thabazimbi.
Koper: Roelf van Rooyen van Mount Edgecombe
Verkoper van HHM181 Hugo Maree, Richugo Brahmane van Piet Retief
Koper: JJ Liebenberg van Koster

Veiling is aangebied deur SHM Afslaers en die Afslaer was Johan van der Nest.

Comments are closed.