Showcase Boran Veiling gehou 29 Mei 2020 te Murrayhill, Pretoria
9/9 Bulle @ R57 445 gemiddeld
HP R110 000 vir die Bul GLB15008

Verkoper: Groenland Borane van Koppies.
Koper: DJ Pretorius van Morreesburg.
4/5 Koeie @ R24 500 gemiddeld
HP R30 000 vir die Koei HM1406

Verkoper: Jordaan Janse van Vuuren, Bloemfontein.
Koper: DJ Pretorius van Mareesburg
18/18 Koeie met Kalwers @ R32 334 gemiddeld
HP R50 000 vir die Koeie GLB17002 en haar verskalf GLB1933
Verkoper: Groenland Borane van Koppies
Koper: Jaco van der Walt van Naboomspruit
25/25 Verse @ R40 400 gemiddeld
HP R100 000 vir die Vers DM170014
Verkoper: Rohan en Dylan Meintjies van Krugersdorp
Koper; Hurwitz Farming van Davel
Kommersieël
9/9 Koeie / Koeie met Kalwers @ R16 488 gemiddeld
26/26 Verse @ R15 438 gemiddeld
Die veiling is aangebied deur SHM Afslaers en die Afslaer was Johan van der Nest.